LGBT-regte in Suid-Afrika

Twee vroue se huwelik word geseën deur 'n predikant by Club Mykonos, Langebaan, op 28 April 2007. Die verbintenis tussen hulle is vroeër reeds gewettig.

Suid-Afrika was die vyfde van sestien lande, asook die eerste Afrikaland en die tweede land buite Europa, wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search